Planning
Reacties
Reacties
Die reiskaart lyk goed. Ek het net een groot vraag: Hoekom so lank in die Drakensberge (5 dae ) en so kort in Kaapstad (5dae). Daar is veel meer te sien as in die Berg. Dis baie mooi , maar dis net natuur en nie veel meer in die berg nie. In die Kaap is, baie mooi strande, Chapmans Peak drive, Kaap Aghulhas, Franschoek, Stellenbosch, Paarl, Somerset Wes, wynplaas en wingerdtoere, Saldanhabaai, Club Mykonos, Canal Walk, Ratanga Junction, Tafelberg, Gekiedkundige Museums soos "Die ou Kasteel (+- 1652), Robben eiland en nog vele meer. As dit nog moontlik is, maak die dae op die berg minder en meer in Kaapstad. Dit mag ook gebeur dat dit op die berg sneeu en dan kan paaie toegemaak word. As die verblyftydperk nie te lank is nie kan dit makliker gekanseleer word. Dink maar daaraan, maar dit bly julle keuse. In die res van RSA kan sneeu op die paaie nie 'n probleem wees nie. Ons kyk met verwagting uit na julle koms en ons gaan lekker "brag" met ons Mooi Land. Groete. .Christo
Wij zijn benieuwd naar hoe de reis is verlopen naar de rimboe. De vlucht naar Johannesburg ging sneller als verwacht, zag ik wel op de site van KLM. Nogmaals veel plezier toegewenst.
hoi buurtjes, is de reis voorspoedig verlopen? heel heel veel plezier tijdens jullie vakantie in zuid-afrika, geniet ervan! we zullen jullie volgen! groetjes hlmwj
Hallo buren, hoe is het met jullie, al een beetje gesetteld? Wij wensen jullie heel veel plezier in Zuid-Afrika! Groetjes, Paul, Silvia, Thijs en Sander.
Reageer
Laat een reactie achter!
- {{ error }}